MARNO TRUST (CK)

Charity

Update Marno Muller

Marno is op sterk sedasie en full life support. Hy het ook al reeds begin bloed oortappings kry.

Dr se dis vir 3 dae om sy longetjie te help regkom.

Ons het ook begin van sy rekeninge kry net om te wys wat die bedrae is wat benodig word. Mense ons bid glo en ons vertrou.

Hou asb vir Marno steeds in jule Gebede vir n volkome herstel asb..

Weereens Wil ek ook net noem dat Alle Mediese Donasies direk aan die Marno Trust (CK)

FNB Bank

Rek No: 62814640654

Branch Code 250655

Swift Code FIRNZAJJ

Current Account

Verwysing Marno

Baie Liefde

X x x

Your comments below will remain private to this Money Box unless you tick the box for posting on Facebook.
More Boxes will be available once admin approve your money box

Log In

Stay logged in