Jan & Lenie

Other

Ons het julle hulp dringend nodig!

Soos julle weet is Lenie Visser al 'n lang tyd in die hospitaal gediagnoseer met kanker. Na vele operasies en baie dae in die hospitaal het Jan en Lenie hulle huis en kosbare besittings in 'n verwoestende brand verloor. Geen assuransie.

Ons weet nie hoekom dinge gebeur nie, maar ons glo ons kan dinge bietjie makliker maak. Ons doen 'n beroep op alle vriende en familie wat graag sal wil help om enige bydrae te maak. Maak nie saak hoe groot of klein nie. Selfs R50 maak 'n groot verskil.

Your comments below will remain private to this Money Box unless you tick the box for posting on Facebook.
R11,095 COLLECTED
21 CONTRIBUTORS
0 days left
CLOSED

A SIMPLE ACTION MAKES A BIG DIFFERENCE

Spread the word and help your campaign reach its goal

Log In

Stay logged in