Geld vir die Thuthuzela-sentrum in Mitchells Plain

Charity

VIA (DStv-kanaal 147) en Candystick wil met ’n spesiale skare-finansiering-inistiatief vir jou die geleentheid gee om slagoffers van seksuele geweld te help. In samewerking met Die Skatties se gas Dannelene Noach samel ons geld vir die Thuthuzela-sentrum in Mitchells Plain in.

Klik hier vir nog oor die Thuthuzela-sentrum se werk.

Nuwe episodes van Die Skatties word elke Donderdag om 18:00 op VIA uitgesaai.

Your comments below will remain private to this Money Box unless you tick the box for posting on Facebook.
R0 COLLECTED
0 CONTRIBUTORS
0 days left
CLOSED

A SIMPLE ACTION MAKES A BIG DIFFERENCE

Spread the word and help your campaign reach its goal

Log In

Stay logged in