
Damain's 7's Rugby Tour to Argentina
OtherMy seun is gekies om in desember Suid-Afrika te verteenwoordig in Argentinia vir die BlitsBok junior 7's toernooi. En alhoewel my hart bars van trots, is dit finansieel vir ons onmoontlik om sy droom 'n werklikheid te maak, aangesien ons huidiglik net een salaris het wat maandliks inkom.
Die kostes vir die toernooi is +/- 40 000, en ek't nie 'n idee waar om te begin nie. Die volle bedrag moet betaal wees voor einde Oktober 2017.
My kontak nommer is 0844108935
Byvoorbaat dankie
Cindy
Your comments below will remain private to this Money
Box unless you tick the box for posting on Facebook.
A SIMPLE ACTION MAKES A BIG DIFFERENCE
Spread the word and help your campaign reach its goal