Bobby en Karlien: In jou skoene | El-Shammah Home for Abandoned Babies

Crowdfunding

Bobby en Karlien: In jou skoene | El-Shammah Home for Abandoned Babies

Jy kan ook saam met Bobby en Karlien van Jaarsveld die babahuis help. Klik op “Contribute” om nou ’n bydrae aan die El-Shammah Home for Abandoned Babies te maak.

Klik hier om die promo-video te kyk.

Op Bobby en Karlien: In jou skoene laat Suid-Afrika se bekendste broer en suster, Bobby en Karlien van Jaarsveld, hul luukse lewens agter om 48 uur in iemand wie se wêreld hemelbreed van hulle s’n verskil te spandeer.

Nuwe episodes van Bobby en Karlien: In jou skoene wys Woensdae om 20:30, net op VIA (DStv-kanaal 147).

Vir meer inligting, stuur ’n e-pos na info@viatv.co.za.

 

Together with Bobby van Jaarsveld, you too can help the organisation. Click on “Contribute” to make a donation to El-Shammah Home for Abandoned Babies.

Click here to watch the promotion video.

On Bobby en Karlien: In jou skoene South Africa’s most famous siblings, Bobby and Karlien van Jaarsveld, leave their luxurious lives behind to spend 48 hours in the lives of people whose circumstances differ greatly from theirs.

New episodes of Bobby en Karlien: In jou skoene air every Wednesday at 20:30, only on VIA (DStv channel 147).

For more information, send an email to info@viatv.co.za.

Your comments below will remain private to this Money Box unless you tick the box for posting on Facebook.
R352,685 COLLECTED
734 CONTRIBUTORS
0 days left
CLOSED

A SIMPLE ACTION MAKES A BIG DIFFERENCE

Spread the word and help your campaign reach its goal

Log In

Stay logged in