Adri's Budapest Choir Tour

Crowdfunding

My ma het altyd gese ek het wysies geneurie lank voordat ek kon praat. Nodeloos om te se, dat ek my hele lewe lank al sing. My hoogtepunt was natuurlik toe ek by die Rheinberger Kamerkoor aangesluit het. Nou het ek 'n geleentheid om 'n lewenslange droom te bewaarheid, nl. om saam met n koor oorsee te kan gaan optree. Toe my kinders op hoerskool was, het twee van hulle die geleentheid gehad om saam met hul skool op 'n oorsese platform te kon deelneem.

Vir my was dit net 'n droom... daar ver...maar nie meer nie.
Ek sal dit ongelooflik waardeer as julle my asseblief kan help om my droom te verwesenlik.

Your comments below will remain private to this Money Box unless you tick the box for posting on Facebook.
30% 70% Complete
R5,100 COLLECTED OUT OF R17,000
2 CONTRIBUTORS
0 days left
CLOSED

A SIMPLE ACTION MAKES A BIG DIFFERENCE

Spread the word and help your campaign reach its goal

Log In

Stay logged in